Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC

Welkom by die Biblioteek van die AP Akademie.


Om voort te gaan: Kies 'n soekopsie vanuit die lys hierbo. Vul die navraag in die 'soek' blok in en kies 'Go'.

Soek gerus deur ons Biblioteek of kontak ons by: biblioteek@apa.ac.za



Die FAH VAN STADEN BIBLIOTEEK is uitstekend toegerus met boeke, tydskrifte en ander publikasies vir Teologiese vakke, Sielkunde, Opvoedkunde en vir die volgende: Afrikaans, Bybelkunde, Duits, Frans, Engels, Filosofie, Geskiedenis, Grieks, Hebreeus, Aramees, Latyn, Opvoedkunde, Sielkunde, Sosiologie, Kriminologie, Maatskaplike werk, Volkekunde en publikasies oor Ekonomie, Publieke Administrasie, Staatsleer, Politieke wetenskappe, Landbou en vele meer.

Studente het ook toegang tot ander Suid-Afrikaanse Universiteite se aanlyn biblioteke en Internasionale Biblioteke asook 'n reeks elektroniese bronne en navorsing.


Ons Bibliotekaresse is mev. Elmarie Adendorff.

Bibliotekaresse



Volg die volgende skakels vir aanlyn biblioteek databasisse


EBSCO Host

Kies: Gaan na EBSCO host

Geregistreerde studente kan 'n gebruikersnaam en wagwoord kry

deur 'n e-pos te stuur aan biblioteek@apa.ac.za

 

Encyclopedia Brittanica Online
Kies: Gaan na Brittanica aanlyn


Microsoft Academic Research
Kies: Gaan na Microsoft Academic Research


Sabinet
Kies: Gaan na Sabinet aanlyn


Brill aanlyn joernale
Kies: Gaan na Brill Online Books and Journals


Google Books
Kies: Gaan na Google Books


JSTOR

Kies: Gaan na JSTOR


NRF Nexus Databasis
Kies: Gaan na NRF Nexus Databasis


EU CORDIS

Kies: Gaan na European Commission CORDIS databasis


Eureka
Kies: Gaan na Eureka Project Databasis

NRF ETD
Kies:Gaan na SA Elektroniese verhandeling en proefskrif databasis

Global ETD

Kies:Gaan na Wêreldwye Elektroniese verhandeling en proefskrif databasis


Hier is 'n kykie binne ons biblioteek


Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC

Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC
Log in to your account: